Pens

 

Sterk, permanente, verskuifbare kraal met drukgang, asook nekklamp. 

Kompleet – R39 900 (btw ingesluit)

  • Gebruik 3mm wanddukte pyp
  • Veiligheids-meganisme word aangebring om beserings te voorkom
  • 1,6m uitgangshek binne die voorste drukganghek
  • .7m toemaak hek agter in drukgang
  • Swaar kanaalyster vir stabilisasie
  • 20mm reinforcing om drukgang gedeelte vas te pen